- 01. tuis
- 02.oor riaan & max
- 03.oor medal paint
- 04.oor ons borge
- 05.verleede reeks op diy
- 06.hierdie reeks op diy
- 07.projekte
- 08.groen wenke
- 09.diy in tuis
- 10.diy in rapport
- 11.diy in diy trade news
- 12.kontak ons
seisoen 5 die 'home make-over' prys
Elke jaar gee DIY met Riaan duisende rande se gereedskap, DIY-toerusting, verf en geskenkbewyse weg. Gedurende hierdie seisoen gee ons elke week pryse ter waarde van R3000.00 weg, en aan die einde van die seisoen staan een gelukkige kyker die kans om ‘n huis ‘make-over’ te wen ter waarde van R350 000.00
Al wat jou te doen staan om die ongelooflike prys te wen is om die maklike vraag hier onder se antwoord te sms na 36727!
Die prys bestaan uit die volgende
Kombuis, Badkamer, Vloere, Verf, Sekuriteit, werkswinkel-gereedskap & afwerkings
hoe om aan die kompetisie deel te neem:
beantwoord die maklike vraag : wie is die hoofborg van DIY met Riaan?
sms jou antwoord + stad/dorp na die volgende nommer 36727
(b.v, 'Medal Johannesburg' )

For more information about the Young Welder of the Year competition please contact:
The South African Institute of Welding: 011 298 2100
